lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ses snare – karlien van jaarsveld

Loading...

[vers 1]
jy’t jou dag gekry
’n laaste snaar vandag gebreek
jy’t ‘n ander girl gevry
ged*nk ek sou jou so vergewe
jy sal moet harder probeer
as jy my terug wil kry

[voorkoor]
maar jy weet jou laaste kans is verby

[koor]
want ek het ses nuwe snare op ’n ou kitaar
ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
en ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
ses redes, ses redes om jou te vermy

[vers 2]
jy’t jou sin gekry
jy’t gesê jy wil alleen wees
dis finaal verby
jy’t altyd gese geen andеr
jy sê jou hart is so seer
sou jy my terug kan kry

[voorkoor]
maar jy weet jou laaste kans is verby
[slot]
want еk het ses nuwe snare op ‘n ou kitaar
ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
en ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
ses redes, ses redes om jou te vermy
oh, oh, oh, oh
want ek het ses nuwe snare op ‘n ou kitaar
ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar (lief vir haar)
en ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
ses redes, ses redes om jou te vermy
oh, oh, oh, oh
want ek het ses nuwe snare op ‘n ou kitaar
ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar (dis wreed)
en ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
ses redes, ses redes om jou te vermy

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...