lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu snak na my asem – karlien van jaarsveld

Loading...

[vers 1]
ek hou dit in, my asem in
ek’s bang ek gil jy raak so liggies aan my
dit alles voel, dit alles voel
net soos ‘n fliek wat nooit sal einde kry
ek stuier en vir ‘n oomblik raak die aarde doodstil
ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil
my spiere lam, my woorde stom
ek voel so dom, dis wat jy doen aan my

[koor]
want jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
[vers 2]
jy loer vir my, jy loer vir my
is daar ‘n kans dat ek jou hart sal kan kry?
as ek ooit val, as ek ooit val
sal jy jou liefde leen en my weer optel?
en ek weet daar is ‘n plek wat ek net vir jou uithou
dis net jou arms wat my so kan vas hou
jy sluk my in en dit begin weer
soos ‘n fliek wat nooit sal einde kry

{koor]
want jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
want jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare het jy dan geen genade?

{brug]
en dit bekommer my (dat ek)
nie beheer kan kry (oor my)
oor my lyf en oor my hele wese (want jy)
kom en maak my mal (want jy)
kom en maak my val (oor jou)
oor jou voete en jy verlos
{slot]
want jy jy jy jy laat my snak na my
asem
jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
want jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
jy laat my snak na my asem

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...