lirik lagu soos jy dit doen – karlien van jaarsveld
[inleiding]
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
[vers 1]
ek wens ek kon verduidelik
jou verduidelik hoe ek voel
ek sal alles vir jou neer skryf
dat jy kan sien wat ek bedoel
50 jaar van nou af
as jy weer die brief gaan lees
sal jy sien wat ek geskryf het
was nog altyd waar gewees
[koor]
ek weet nеt
niemand kan dit doen nie
niеmand kan dit doen soos jy dit doen
ek weet net
niemand kan my soen nie
niemand kan my soen soos jy my soen
ek weet net
niemand kan dit voel
en niemand kan dit voel soos ons dit voel
hou my (hou my)
net jy (net jy)
niemand sal verstaan wat ons voel
[vers 2]
liefde is vir altyd
ek sal altyd by jou bly
al sê ek dit net somtyds
jy sal altyd weet dis jy
en woorde dra gevoelens
maar die woorde kan verdwyn
so ek skryf dit in `n brief neer
want ‘n brief verloor nooit sein
[koor]
ek weet net
niemand kan dit doen nie
niemand kan dit doen soos jy dit doen
ek weet net
niemand kan my soen nie
niemand kan my soen soos jy my soen
ek weet net
niemand kan dit voel
en niemand kan dit voel soos ons dit voel
hou my (hou my)
net jy (net jy)
niemand sal verstaan wat ons voel
[slot]
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
(niemand kan dit doen nie)
ek weet net
niemand kan dit doen nie
niemand kan dit doen soos jy dit doen
ek weet net
niemand kan my soen nie
niemand kan my soen soos jy my soen
ek weet net
niemand kan dit voel
en niemand kan dit voel soos ons dit voel
hou my, net jy
niemand sal verstaan wat ons voel
niemand kan dit doen soos jy
niemand kan dit doen soos jy
net soos jy
niemand kan dit doen
soos jy dit doen
(niemand kan dit doen nie)
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu aik trubaduren › lirik lagu aik trubaduren – idrottsmagistern – aik trubaduren
- kumpulan lirik lagu emil beer jesper persson › lirik lagu ingen som andas – emil beer & jesper persson
- kumpulan lirik lagu dance jenny › lirik lagu for i am a microphone – dance, jenny
- kumpulan lirik lagu michael cameron › lirik lagu pretty lady – michael cameron
- kumpulan lirik lagu the who › lirik lagu man with the money – the who
- kumpulan lirik lagu willie nelson don cherry › lirik lagu maybe you’ll be there – willie nelson & don cherry
- kumpulan lirik lagu colle der fomento › lirik lagu il cielo su roma – colle der fomento
- kumpulan lirik lagu bumpin uglies › lirik lagu white boy reggae – bumpin uglies
- kumpulan lirik lagu ben oni › lirik lagu jolly ranchers – ben-oni
- kumpulan lirik lagu k i z › lirik lagu hurensohn episode 1 – k.i.z.