lirik lagu is net ek en jy – kid k
(chorus)
ek belowe jou is nog altyd ek en jy
jy hoef glad nie te worry nie
want nou is ek hier om te bly
ek wil veraltyd in jou hart bly
(verse 1)
ek skryf ‘n brief aan jou
wil net my liefde bewys aan jou(aan jou)
maar nou weet ek dat ons is veraltyd(hmmm)
kom ‘n bietjie nader sodat ek jou vas kan hou(vas kan hou)
ek sal nie my liefde vir jou verloor(verloor nie)
meisie ek sê jy is spesiaal
elke oomblik geniet ek saam jou(saam jou)
elke dag is ‘n wonderwerd om saam jou te wees
ek het nog nooit oor iemand soos jy gevoel
hulle raak kwaad omdat hulle jou nie kan kry
jy beteken meer as die wereld vir my
(chorus)
ek belowe jou is nog altyd ek en jy
(is nog altyd ek en jy)
jy hoef glad nie te worry nie
(jy hoef nie te worry nie)
want nou is ek hier om te bly
ek wil veraltyd in jou hart bly
(verse 2)
ek gaan nie hoekies en draaitjies
jy weet hoe ek voel oor jou
in die begin was dit ek en jy
maar ek wens tyd kon stil staan(stil staan)
dus ons liefdes storie my oë begin te traan(te traan)
hier gaan ons saam stap hand aan hand
ek wil die ring in jou vinger sit
ek wil die ring in jou vinger sit
want ek soek jou net by my
jy is dan my laaste(my laaste)
ek gaan jou nie deel nie
(chorus)
ek belowe jou is nog altyd ek en jy
(is nog altyd ek en jy)
jy hoef glad nie te worry nie
(jy hoef nie te worry nie)
want nou is ek hier om te bly
(ek is hier om te bly)
ek wil veraltyd in jou hart bly(bly)
(chorus)
ek belowe jou is nog altyd ek en jy
(nog altyd)
jy hoef glad nie te worry nie
(jy hoef nie)
want nou is ek hier om te bly
(ek is hier om te bly)
ek wil veraltyd in jou hart bly
(hart bly)
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu luther vandross janet jackson › lirik lagu the best things in life are free – luther vandross & janet jackson
- kumpulan lirik lagu nov › lirik lagu down for me – nov
- kumpulan lirik lagu carlos rivera › lirik lagu no te quiero hacer llorar (don’t wanna make you cry) – carlos rivera
- kumpulan lirik lagu hxlt › lirik lagu why – hxlt
- kumpulan lirik lagu the purist westside gunn › lirik lagu 33 – the purist & westside gunn
- kumpulan lirik lagu zlatan ibrahimovic › lirik lagu du gamla du fria (versione italiana) – zlatan ibrahimović
- kumpulan lirik lagu petter › lirik lagu fulla för kärlekens skull – petters version – petter
- kumpulan lirik lagu hideous divinity › lirik lagu cerebral code of obeisance – hideous divinity
- kumpulan lirik lagu santiano › lirik lagu der alte und das meer – santiano
- kumpulan lirik lagu haitham nofal › lirik lagu da3esh l magal | داعش المجال – haitham nofal