lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu doodstraf – kobus!

Loading...

ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
met pyn en trane en begrafnissang
die reënboog is rooi deurweek met bloed
op die horison agter die begrafnisstoet

doodstraf, bring die doodstraf terug
doodstraf, bring die doodstraf terug
ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
ouers paranoïs en kinders is bang
die ongedeerdes sê dis ‘n slegte idee
maar as die hel oor hul drumpel trap sal hulle ook skree vir die

doodstraf, bring die doodstraf terug
staan saam en eis die doodstraf terug

noodmaatreels vir ‘n noodtoestand
‘n oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand

ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
soos ‘n skandvlek judaskus op elke w-ng
en as die strome onskuldige bloed aanhou stort
gaan die mense begin doen wat daar gedoen moet word

doodstraf, bring die doodstraf terug
staan saam en eis die doodstraf terug

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...