lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu n.j.s.a. – kobus!

Loading...

hongersnood, vigsdood
dakloos, werkloos, moedeloos, broos
presidentia, in absentia
wanbestuur, vagevuur, ondier, plesier

orania, azania
oggendstond, gifmond, kultuurbom-lont
obsessie, depressie
jeugslagting, skoolverkragting, dooie verwagting

o ja, ons weier om die sondes te dra van jou ma en pa
o ja, die lied van die nuwe jong suid afrika

kuberseks, sms
pentium-slagaar, ooievaar-rekenaar
siel beroof, pyn verdoof
donker dae, donderslae, narkotika

swaar metaal, anti-sosiaal
kritiekskool, woordgoël, kobus! hiperbool
skuldgevoel, modderpoel
seer, verleer, ontbeer, distansieer

o ja, knip ons vlerke en ons groei weer ‘n nuwe paar
o ja, die lied van die nuwe jong suid afrika

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...