lirik lagu saam alleen – kontras
ek hoor jy hou ook van alleen wees en jy skryf so mooi
ek wonder kan jy die een wees wat my legkaart kom voltooi
miskien ken ek jou glad nie, maar ek voel ek doen
ek sien alreeds jou glimlag, ek voel alreeds jou soen
jou mooiste blonde hare, lok my vinnig in
jou oë soos diep poele, en ek verdrink daarin
kom ons wees vir altyd saam alleen
jy’s soos aarbeiwyn in die somerreën
ek’t min maar vir jou sal ek alles gee
selfs die klere van my lyf afskeer
kom ons wees vir altyd saam alleen
ek sal dans saam met jou in die reën
ek’s nie rerig een vir cheesy love songs nie
maar vir jou skryf ek ‘n simfonie
simfonie
simfonie
simfonie
simfonie
ek hoop in 5 jaar se tyd sit jy hier langs my
en ons gaan op ‘n avontuur in die wildtuin
jy maak my innig glimlag as jy loer vir my
jy fluister in my oor en sê jy’s lief vir my
liefde en soetwyn hang in die huis
en waarokal ons twee saamgaan voel ons altyd tuis
kom ons wees vir altyd saam alleen
jy’s soos aarbeiwyn in die somerreën
ek’t min maar vir jou sal ek alles gee
selfs die klere van my lyf afskeer
kom ons wees vir altyd saam alleen
ek sal dans saam met jou in die reën
ek’s nie rerig een vir cheesy love songs nie
maar vir jou skryf ek ‘n simfonie
simfonie
simfonie
simfonie
simfonie
en ek weet dis nou net drome, maar miskien word dit waar
en soos twee hopeless lovers is ons bedoel vir mekaar
ek sal met god onderhandel, here maak jou prys
want in hierdie wêreld, is daar net sy
kom ons wees vir altyd saam alleen
jy’s soos aarbeiwyn in die somerreën
ek’t min maar vir jou sal ek alles gee
selfs die klere van my lyf afskeer
kom ons wees vir altyd saam alleen
ek sal dans saam met jou in die reën
ek’s nie rerig een vir cheesy love songs nie
maar vir jou skryf ek ‘n simfonie
simfonie
simfonie
kom ons wees saam alleen
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu syds › lirik lagu cousu-main – syds
- kumpulan lirik lagu alan king project › lirik lagu i’m everywhere – alan king project
- kumpulan lirik lagu sirius18 agim › lirik lagu lingo – sirius18 & agim
- kumpulan lirik lagu michael phelps › lirik lagu 10 best places in new york – michael phelps
- kumpulan lirik lagu kkevin › lirik lagu nitro – kkevin
- kumpulan lirik lagu jeremie › lirik lagu un petit cafe – jeremie
- kumpulan lirik lagu cl¥xn › lirik lagu pr0ject – cl¥xn
- kumpulan lirik lagu selma bajrami › lirik lagu ponoć (live) – selma bajrami
- kumpulan lirik lagu summer belt › lirik lagu red wine & cynaide – summer belt
- kumpulan lirik lagu ramiro bruno › lirik lagu terminó – ramiro bruno