lirik lagu skiet reënboë op fascisme – kontras
ek is bang om die waarheid te skryf
dalk klim die monsters uit my binneste uit
ek’t al vir jare hul in hokke gesluit
maar nou’s hul honger en ek d*nk dit is tyd
jy is bang om die waarheid te hoor
of net miskien om jou skuld te verloor
maar my monsters kom fluister in jou oor
dit is tyd om hierdie trein te ontspoor
reënboë, dra nie reën nie
liefde, kan nie altyd wen nie
sondae is nie net vir rus nie
hou op, nee ek’s nie lus nie
oorloë sal nooit stop nie
hartseer hou nooit op nie
vrede kan nie die haat stop nie
lewe is nie net vir ons nie
jy is bang dat die waarheid versprei
raak kwaad en wys jou vingers na my
maar die waarheid sal jou vingers afsny
nog kos vir hierdie monsters van my
ek is bang dat jy my woorde uitroei
maar hierdie keel het al baie gebloei
hierdie keer jou les geleer
wees versigtig want die waarheid maak seer
skape volg nie altyd herders
drake groei nie altyd vlerke
jare is nie sonder merke
waarlik die mens het geen perke
tyd sal nooit stop nie
lewe hou nooit op nie
probleme nie net in my kop nie
here voel niemand ‘n fok nie
voel niemand ‘n fok nie? x4
skape volg nie altyd herders
drake groei nie altyd vlerke
jare is nie sonder merke
waarlik die mens het geen perke
tyd sal nooit stop nie
lewe hou nooit op nie
probleme nie net in my kop nie
here voel niemand ‘n fok nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu nostrakza › lirik lagu só fé – nostrakza
- kumpulan lirik lagu lord hector diono › lirik lagu criminal suspicion – lord hector diono
- kumpulan lirik lagu patent ochsner › lirik lagu companero – patent ochsner
- kumpulan lirik lagu qt jazz › lirik lagu heels, bags – qt jazz
- kumpulan lirik lagu illiad › lirik lagu blah – illiad
- kumpulan lirik lagu sr chinarro › lirik lagu los angeles – sr. chinarro
- kumpulan lirik lagu leon the king › lirik lagu regrets – leon the king
- kumpulan lirik lagu lyrical_machine_gun › lirik lagu l.m.g. – majesty remix – lyrical_machine_gun
- kumpulan lirik lagu banda pequenos musical › lirik lagu daría todo por tí – banda pequeños musical
- kumpulan lirik lagu the pinks › lirik lagu lucky luke – the pinks