lirik lagu coca cola nooi – koos kombuis
jy het my in die restaurant opgefix.
jy was besig om milkshakes en omelet’s te mix
toe kom ek in, en sãª: “ek’s andrã©’
en toe wil jy weet: “is jy lief vir my?’
ek antwoord: “ek weet nie, ons kyk maar’
“ek was net op soek na die naaste wimpy-bar’
“ek’s joune vir altyd, check jou mate’
en ek scheme by myself: “maar altyd is ‘n lang tyd’
jy’s my coca-cola nooi, my nescafã© kaffee
jy het eers geding jy gaan altyd met my mee
my coca-cola nooi, my nescafã© kaffee,
en toe jy wou bly, was die antwoord, “nee’
“want ek is nie pfp, nee, en ek is nie anc’
toe vat ek jou weg na ‘n wrede straat,
met graffiti teen die mure en haat
snags is daar bendes en polisie wat baklei,
maar steeds klou jy soos ‘n label aan my sy
some say love, it is a river,
maar hier is saam wees stomper as ‘n razor
“how’s your hand ol’ mate? rook nog ‘n pyp’
want die’s mos die flip-side van die fairest cape
koortjie
jou pa het kom soek na sy derde-oudste dogter
met ‘n mes in sy sak, en ‘n lyf vol alcohol
hulle s㪠vir hom: “sy bly daar saam met die digter’
en daai aand moes ons vir ons lewens weghol
koortjie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu lacrim › lirik lagu my life – lacrim
- kumpulan lirik lagu donovan › lirik lagu wear our love like heaven – donovan
- kumpulan lirik lagu tes › lirik lagu czarno-biali – tes
- kumpulan lirik lagu absolute zero › lirik lagu bad operation – absolute zero
- kumpulan lirik lagu waxies dargle › lirik lagu whiskey in the jar – waxies dargle
- kumpulan lirik lagu dica guimaraes jr › lirik lagu circospício (brazil madness double) sudio-home – dica guimarães jr
- kumpulan lirik lagu jaja00 › lirik lagu set trippin – jaja00
- kumpulan lirik lagu romeo hart › lirik lagu pound cake – romeo hart
- kumpulan lirik lagu debobpe › lirik lagu kobe freestyle – debobpe
- kumpulan lirik lagu noah23 › lirik lagu turtle bear – noah23