lirik lagu 8ste wereld wonder – kurt darren
more oom more tannie, bietjie koffie sal lekker wees
met 1 suiker of maak dit 2
want ek het dit nodig
gooi vir oom nog n dubbel dan kan ons 2 n
glasie klink, wat het oom van die game ged-nk?
die bokke kom mooi reg ne?
eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he
oor dit wat ek vanogend vir u dogter by die dam gese het
is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder
is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.
more oom more tannie, met my hart in my hand staan ek
en ek se dit met alle respek,
ek het haar nodig.
ekt gehoor oom is moeilik maar daar is iets wat
ek oom nou moet vra ek sal haar op my hande dra
verewig en altyd ja
eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he
oor dit wat ek vanogend vir u dogter by die dam gese het
is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder
is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder of sy ja gaan se.
ek wonder of sy my wil he,
maar oom en tannie se net ja want ek wil nou haar hand gaan vra.
is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder
is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.
dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu sparkz gawd › lirik lagu definition of a gawd – sparkz gawd
- kumpulan lirik lagu kurt hugo schneider › lirik lagu sorry not sorry – kurt hugo schneider
- kumpulan lirik lagu mel bailey › lirik lagu i’ll see you soon – mel bailey
- kumpulan lirik lagu takechancesandlive › lirik lagu bliss – takechancesandlive
- kumpulan lirik lagu bjorn afzelius › lirik lagu valet (song of choice) – björn afzelius
- kumpulan lirik lagu lim › lirik lagu intro (délinquant cd 1) – lim
- kumpulan lirik lagu payday monsanto › lirik lagu no surrender – payday monsanto
- kumpulan lirik lagu gente de zona › lirik lagu tu y yo (el transporta2r & ale promo) – gente de zona
- kumpulan lirik lagu auras › lirik lagu chimerical – auras
- kumpulan lirik lagu coyote rmk › lirik lagu compte à rebours : #car10 – coyote & rmk