lirik lagu party tyd – kurt darren
[vers 1]
eerste dag van die res van jou lewe
hoekom wag jy’s hier vir ‘n rede
kyk ma rond, almal soek saam na daai rede om te party vanaand
hou my dop ek voel nou die ritme
mazel tov ek skink hierdie een op jou
voel vir my almal is saam dis ‘n rede om te party vanaand
[pre*koor]
ek soek elke hand hoog in die lug
soek elke mond reg om te sing
alles in plek, almal is in
alles is reg, laat die party begin
ek soek elke hand hoog in die lug
soek elke mond reg om te sing
alles in plek, almal is in
alles is reg, laat die party begin
[koor]
tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

party, party
[vers 2]
uitgevang jy’s lus om te kuier
kan nie wag ek’s hier tot die einde
gee my krag skakel my aan
daar’s ‘n rede om te party vanaand
wat’s die tyd, wat wat is die rede
shanana dis die tyd van ons lewe
ou kyk vir jou deel van die span
dis ‘n rede om te party vanaand
[pre*koor]
ek soek elke hand hoog in die lug
soek elke mond reg om te sing
alles in plek, almal is in
alles is reg, laat die party begin
ek soek elke hand hoog in die lug
soek elke mond reg om te sing
alles in plek, almal is in
alles is reg, laat die party begin
[koor]
tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
party, party
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu me and my friends › lirik lagu all of this i know – me and my friends
- kumpulan lirik lagu og kid frost › lirik lagu look at what i see – og kid frost
- kumpulan lirik lagu dover › lirik lagu too late – dover
- kumpulan lirik lagu mc lyte › lirik lagu druglord superstar (milk. remix) – mc lyte
- kumpulan lirik lagu jordan bratton › lirik lagu victoria – jordan bratton
- kumpulan lirik lagu luka kartozia › lirik lagu fourth period (invisible) – luka kartozia
- kumpulan lirik lagu johnnie newman › lirik lagu they set you up – johnnie newman
- kumpulan lirik lagu papoose › lirik lagu the party about to pop – papoose
- kumpulan lirik lagu la bongeo › lirik lagu benef – la bongeo
- kumpulan lirik lagu dreezy x mikey dollaz › lirik lagu say yes – dreezy x mikey dollaz