lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jou liefde – leah sa

Loading...

jou liefde lyrics
blaas jou asem in my in
blaas jou asem in my in
weet nie hoe dit voel om nie meer die hele dag aan jou te d*nk nie
ek weet ek was nog nooit so blind nie
en êrens in die donker nag
erens in n stille hoekie sal ek vir jou wag
ek sal jou weer laat verstaan as jy nie weet nie
sodat jy my nooit vergeet nie

jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my hart weer klop
net jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my voor jou staan
net jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh)
jou liefde laat my lewe

al die woorde op my hart
al die woorde op my hart
wil ek net vir jou sê maar ek mag nie want ek weet nie hoe jy voel nie
dalk is ek net te bang
dat jy nie oor my ook so voel soos ek oor jou voel
daar waar ons was en weer sal wees nie
maar ek kan dit nie meer hou nie
ek is nie vir dit gebou nie
jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my hart weer klop
net jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my voor jou staan
net jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh)
jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh oh)

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...