lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu volmaan – leah sa

Loading...

volmaan lyrics
ek was gevind maar verlore
ek was al hier vantevore
en dit speel weer voor my af
en ek weet hoe dit gaan eindig vanaand
jy kan maar weet daar’s geen woorde
al die praat is nou verbode
hou my vas en trêk en my nader
eerder nou as bietjie later vanaand

is dit die volmaan wat my so onkant vang
is dit die stille nag wat soos soene val
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die sterrre lê
is dit die aanhou*hoop wat so om ons loer
is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die stеrre lê

dit verskyn uit die nêrеns
dis nou dit kom van êrens
dis ‘n wete met verskil
dis ‘n wil jou nooit weer los nie gevoel

is dit die volmaan wat my so onkant vang
is dit die stille nag wat soos soene val
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die sterrre lê
is dit die aanhou*hoop wat so om ons loer
is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die sterre lê
en dit maak nie regtig sin nie
weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou
is ons liefde net ‘n oomblik
wat sal ophou in ‘n oogwink as ek praat met jou

is dit die volmaan wat my so onkant vang
is dit die stille nag wat soos soene val
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die sterrre lê
is dit die aanhou*hoop wat so om ons loer
is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand
gaan ons maar eder lê
ek wil saam met jou onder die sterre lê

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...