lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sneeuman – lianie may

Loading...

[vers 1]
ek is soos ‘n stoomtrein oppad na jou
honderd duisend spore sê ek’s lief vir jou
ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou
want iewers in die winter het ek vir jou
gery tot in die cederberg se diepste vou
‘n sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou
en in my vrieskas het ek hom gehou

[koor]
tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke tjoe, sê ek’s lief vir jou
tjoekе tjoeke tjoe, tjoеke tjoeke tjoe, bring my terug na jou
ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
op kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman
ek bring vir jou ‘n sneeuman

[vers 2]
en ek wil nog altyd, jou terug kan vat
twintig jaar gelede bly ek oor die pad
jy het van my gehou en ek van jou
en jy was nog altyd my grootste held
jy bou vir my ‘n sneeuman op die rugbyveld
maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt

[koor]
tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke tjoe, se ek’s lief vir jou
tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke tjoe, bring my terug na jou
ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
op kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman
ek bring vir jou ‘n sneeuman
[brug]
ek hoor die akkoorde
van jou liefdeswoorde
alles vat my terug na jou

[koor]
tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke tjoe, se ek’s lief vir jou
tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke tjoe, bring my terug na jou
ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
op kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman
ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman
ek bring vir jou ‘n sneeuman

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...