lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dis weer vakansie tyd – liefling

Loading...

[inleiding: groep]
dis weer vakansie tyd
dis weer vakansie tyd

[vers 1: meisies, ouens]
dis weer vakansie tyd
dis rondomtalie draai
ons gaan lekker vis vang
in die hoek van die baai
waar die sonstrale op my rug kan brand
waar ek drome kan droom
met my tone in die sand
[voorkoor; ouens, groep]
of ek skuil in ‘n grot
by die gat van die meer
en ek lag hardop
want ek hoor meneer
hy sê

[koor: groep]
staan op, sit stil
boeke oop, leer jou les
oe lalala, oe lalala
as jy weer laat kom kry jy ses van die bestes
oe lalala, oe lalala

[vers 2: marlee van der merwe, bobby van jaarsveld, ouens]
dis weer vakansie tyd
dis rondomtalie draai
en ek ry my fiets
en ek maak lawaai
waar die kranse die eggo’s van my stеm hoor sing
en my maters saam
en ons doen ons ding

[voorkoor: bobby van jaarsveld & marlee van der merwe, groep]
nog ‘n dag is oor
en die blink son sak
en ons d*nk aan diе onnie in sy pikswart pak
hy sê
hy sê
[koor: porteus xanadu, groep, alwyn swart]
staan op, sit stil
boeke oop, leer jou les
oe lalala, oe lalala
as jy weer laat kom kry jy ses van die bestes
oe lalala, oe lalala
staan op, sit stil
boeke oop, leer jou les
oe lalala, oe lalala
as jy weer laat kom kry jy
ses van die bestes

[brug: groep]
staan op
staan op, sit stil
boeke oop, leer jou les
dis weer vakansie tyd
dis weer vakansie tyd

[voorkoor: marlee van der merwe & bobby van jaarsveld, groep]
nog ‘n dag is oor
en die blink son sak
en ons d*nk aan die onnie in sy pik swart pak
hy sê

[slot: groep]
staan op, sit stil
boeke oop, leer jou les
oe lalala, oe lalala
as jy weer laat kom
kry jy ses van die bestes
oe lalala, oe lalala
oe lalala, oe lalala
oe lalala, oe lalala
dis weer vakansie tyd
dis weer vakansie tyd

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...