lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu doodskoot_(da-fo)_diss_prod.by(b.d.l.) – lil tielieh

Loading...

(chorus)
ek is ingewikkeld
niven jys nog te basic

jou woorde het vigs
dit het eers begin saamet vuil siek

meet jou kop met baksteen
hys amper solank soos `n face briek

onooslike kwaai man
wat ook soos die koning wil uitstiek

(change )
ongeleterd en dom
mah dit maak mosii saakii

wil ook hie engels kom rap
mah kanii ees reg engels praatie

kom lieg in jou songs
jou feite moet jy gaan verbeter

ek het jou omgestamp
toe opstaan toe lyk onseker
(verse 1)
jou brein is besoedel
da*fo jy kom rap net ersosie

jy d*nk jys `n king
minute jys `n takalosie

jy d*nk is jou tyd
as ek jou vang
vat ek jou horlosie

jys `n poes
vergelyk jou met `n doosie

(change 2)
raptiel is `n lord
want ek het gepoff saamet berus

jay*devan rap beter as jy engels
en dia moet seer is

jy d*nk jy is warm
kom laat ek jou gou an nie brand steek

cappie of `n missie
oor jy dia alien kop wegsteek
ek koop al klere self
isie nodig vir steel of te vra nie

jy call jou `n big boy
mah kry nog geld byju tannie

dia vans aan jou voete is
is wee gekoop deur jou taanie

jy koopie jou eie dripie
dias `n teken jy kan nogie staaniie

da*fo jy siek in jou kop
ek d*nk jys biploar

ek het jou goose al ge*sponser
met klippies en cola

gaan trug skool toe
dan kry jy `n beter verstand

lieg vir tamatie
en se dat jou adida slofies was r800

ek wonder is da
in dia groot kop van jou ooit verstand
ek is `n bult
soa ek kyk op jou afdrant

d*nk dies die tv
ahooi dommie d*nk jy dies 7de laan

jy konii my gemoeritie
mah jy kan goed aan vrou*mense slaan

(change )

wate hel niven
weet wa jou plek is

jy wil ek is
rede oor die tielieh erg is

jys brekfeast
ek gaan ees stop wane vrek is

niven jy kan mos nou lekke gaan stoepe
vee by checkers

ek sal jou wee eendag werk
wane jy die
moeite werd is

amal weet ek is jou baas
en jy`s `n werker

slegter
wie het vihom dat sterker

swakker
wiet gese jy verbter

(flow change)
yeah is tielieh die rapper
jy weet better
getuie jy moet hol
jy moet sketter

ek change soos
die weather
ek was gesuip
die hele december

was toegesluit
ma nous ek back
en ek is beter than ever

ek soek my gevoelens
en ek is eerik niks by*bedoelings

het ek ooit gevoelens

ons amal weet jou
jou plek is besoedel

as ek te hard trap opie grond
gaan die hele plek woekel

en jy kom maak geraas `n poedel

bly weg uit my strate uit
piemper
die east side is baie onveilig

as jy my sien change jou mood
soos die see
ontsteimag

niven ons altwee weet
ek het sopas
jou rap career beindig

soa baie feite
van jou niven
ek liegie
en dias seke pynig

(chorus)
ek is ingewikkeld
niven jys nog te basic

jou woorde het vigs
dit het eers begin saamet vuil siek

meet jou kop met baksteen
hys amper solank soos `n face briek

onooslike kwaai man
wat ook soos die koning wil uitstiek

(chorus)
ek is ingewikkeld
niven jys nog te basic

jou woorde het vigs
dit het eers begin saamet vuil siek

meet jou kop met baksteen
hys amper solank soos `n face briek

onooslike kwaai man
wat ook soos die koning wil uitstiek

(chorus)
ek is ingewikkeld
niven jys nog te basic

jou woorde het vigs
dit het eers begin saamet vuil siek

meet jou kop met baksteen
hys amper solank soos `n face briek

onooslike kwaai man
wat ook soos die koning wil uitstiek

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...