lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu boude – loufi

Loading...

i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that cheese that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou feet
of binne jou tone
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is

i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that boude that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou boude
ba, ba, ba boude
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is
ja

ek is die giftigste, diftigste, dikste ding, wat
vеrses spring tot jou kind begin, te veel drink koffiе
die show ontwrig kan iemand net die ligte *
“hey, hey, bra can you rap in english?”
ek weetie eers wat om van daai vraag te d*nk nie
’cause yes, i can
yoh, what do you think i am?
i make jams
like bam
you know dem that i’m the man
but for the gram
i slam
anyone who don’t gram
i grind like d*mn
why then follow me if i nag
i bring the hitte
like jitte
snor gee vir haar die fittes
sy like dinge, like jinge
my business, she’s all binne
then i singe
lekker song for die kinners
i make her gou vergeet about my business
she know the way that i bring it
don’t compare me
just share me
don’t like my tunes? i don’t care brie
moenie stare nie
come check me
vat ‘n pic vir jou medi
issie ekkie
relax brie, moet my nie wil kom sê nie
’cause ek los her gesig as ek klaar maak witter as my tekkies

en haar boude
work it soos houding
me, i get that papier
nes ‘n kassier
hey, don’t discuss me
daai bou’s disgusting, hey
en die anties
jou dogter like my numbies

i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that cheese that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou feet
of binne jou tone
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is
i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that boude that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou boude
ba, ba, ba boude
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is

i get that kaas bra
lekker song van my gaan hard bra
as jy in my way is maak pad daar
i’m coming for alles like allah (alles)
die songs bly warm
jou kind’s in my inbox like “hi daar”
i don’t even give her that aandag
do you even know my naam bra

mister l*o*u*f (f)
ek doen die ding so fresh (fresh)
clueless to wie’s next (wie)
but ek is nou “no regrets” (jip)
gee my alles, no less (ay)
every track i finesse (hah)
julle weet wie’s die bes (wie)
beter dat you check
ek maak dit lekker in die plek in
enigste rapper wat kan d*mn sing
gaan sê jou mense, wie’s ekke
soos michael jackson, i am the badste (hee*hee)

i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that cheese that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou feet
of binne jou tone
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is

i make it lekker for your boude
ba, ba, ba boude
get that boude that gouda
ga, ga, ga gouda
voel die beat tot in jou boude
ba, ba, ba boude
sê my as jy ooit ged*nk het dat ek nie die bleddie ou is

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...