lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kinders van die wind – lucas maree

Loading...

ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank*vergane skepe in, die kelders van die see

die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag*onthoude grepies uit ‘n baie ou verhaal

van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
kinders van die wind, kinders van diе wind

gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen al die woorde is, sou net ‘n kind wou raai

swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind

kinders van die wind, kinders van die wind

kinders van die wind

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...