lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jan asseblief tog – marlee van der merwe

Loading...

[vers 1: marlee van der merwe]
ek vry na ‘n ou, ‘n wonderlike ou
hy woon daar in ons straat
hy het ‘n fout, ‘n groot groot fout
hy praat met elke girl in die straat
wanneer ek hom vry dan sê ek
jan please kom and sit by my
put jou arms om my nek
en soen my op my bek
dan is i sommer bly
[koor: marlee van der merwe, louise moodie & zenande mfenyane, al drie]
dan sê ek
jan, asseblief tog, squeeze my
jan, asseblief tog, lief my
gee ‘n druk dat ek so hik en so snik
jan, asseblief tog, please my
lalalalalalala
lalalalalalala
gee my ‘n druk dat ek so hik en so snik
jan, asseblief tog, squeeze my

[vers 2: marlee van der merwe]
ek sê i love you jan, jy’s ‘n lekker man
and you make me feel so nice
soen my gou and don’t let me go
en squeezе my two times twice
you’s a lekkеr ding
en jy’s net na my sin
and you give me an awful thrill
so staan jou man, en ek weet jy kan
because you work with a will

[koor: marlee van der merwe, louise moodie & zenande mfenyane, al drie]
dan sê ek
jan, asseblief tog, squeeze my
jan, asseblief tog, lief my
gee ‘n druk dat ek so hik en so snik
jan, asseblief tog, please my
lalalalalalala
lalalalalalala
gee my ‘n druk dat ek so hik en so snik (ah)
jan, asseblief tog, squeeze my
jan, asseblief tog, squeeze my
lalalalalalala
lalalalalalala
gee my ‘n druk dat ek so hik en so snik
jan, asseblief tog
jan, asseblief tog
jan, asseblief tog, squeeze my
mwah

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...