lirik lagu onder die invloed – monique steyn
onder die invloed lyrics
klaar oor die lyn getrap
klaar dit gesê en doen wat ons mos wou
ons het geweet wat dit moontlik in hou
te laat om tyd terug te draai hier staan ons nou
weer vir jou woorde val
weer in jou oë van verleiding gekyk
weer toegelaat dat jy my net gebruik
daar’s iets in jou oë wat my hart uit laat struikel
onder die invloed het jy my lief
is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
en elke liewe keer moet ek verdrink
ondеr jou invloed
al sny ek jou nou uit
als in my lewе en als in my kop
al probeer ek bitter hard om te stop
sonder ‘n waarskuwing daag jy weer op
weer vir jou woorde val
weer in jou oë van verleiding te kyk
weer toegelaat dat jy my net gebruik
daar’s iets in jou stem wat my altyd laat struikel
onder die invloed het jy my lief
is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
en elke liewe keer moet ek verdrink
onder die invloed het jy my lief
is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
en elke liewe keer moet ek verdrink
onder jou invloed
op die bodem
ek kyk op
sien die lig voel hou dryf ek na bo
los jou onder aan kettings gebind
sal nie terug kyk nie
nooit weer seerkry nie
nooit weer seerkry nie
onder die invloed het jy my lief
is ek jou antwoord is ek altyd wie jy kies
ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
en elke liewe keer moet ek verdrink
onder die invloed het jy my lief
is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
en elke liewe keer moet ek verdrink
onder jou invloed
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu zac brown band › lirik lagu whatever it is (live) – zac brown band
- kumpulan lirik lagu bike thiefs › lirik lagu third wife – bike thiefs
- kumpulan lirik lagu boslen › lirik lagu eye for an eye (remix) – boslen
- kumpulan lirik lagu gypsy jones › lirik lagu who you know – gypsy jones
- kumpulan lirik lagu jennifer rush › lirik lagu like i would for you – jennifer rush
- kumpulan lirik lagu ilya blanko › lirik lagu цисгендер (cisgender) – ilya blanko
- kumpulan lirik lagu don omar › lirik lagu de niña te hice mi mujer – don omar
- kumpulan lirik lagu the old dead tree › lirik lagu dive – the old dead tree
- kumpulan lirik lagu dinos › lirik lagu booska taciturne – dinos
- kumpulan lirik lagu percance › lirik lagu la llave – percance