lirik lagu ontmoet – mootlife
en die wereld is koud vol geweld, dis lelik dis krag en dis geld
maar as jy soek dan sal jy vind, die woord beskerm sy kind
ek is nie die beste mens in die land nie, ek vloek soms en skel soms
en drink soms n drankie
ek d-nk sleg en praat sleg en voel nie n hel nie, my naam is retief
en ek is nie jou pel nie
“maar jy grap en jy lag in die nag en die dag en jy skree van plesier met of sonder n bier, en jy hou van die hond en die kat en n dier, ek glo nie jy’s sleg nie, jys n mens… jys net hier”
sien ek’t ook geglo jy’s net hier, drink n bier, soen haar daar, soen haar hier. wetenskap is god se vyand, wetenskap is die mens se bystand… “jis daai prof is cool en hy glo nie, ek ook nie” “jis daai chick is sweet en sy glo nie in god nie”
sien, ek’t hom ontmoet, die volmaaktheid goed, rede vir my moed! sy naam bo alle name, sy wil bo alle wille. beter as die wereld en al die wereld se reenboogpille!
en die wereld is koud vol geweld, dis lelik dis krag en dis geld
maar as jy soek dan sal jy vind, die woord beskerm sy kind
die big-bang is waar, maar op my siening le ek klem! “niks” kan nie ontplof nie, dit was my god se stem! “retief jy raak nou te erg, retief jy vat dit te ver – jy klink soos al sy skapies wat net die heeltyd blerrie bler!”
god die vader, god die seun, god die heilige gees. god die vader stuur sy seun, sy seun om ons te genees. sonder jesus is ek niks en sal ek waarlik kwyn. skatte op die aarde versamel maar na die graf toe versuim
die vyand maak jou eie-wys en laat jou glo jys “god”. jy glo en vertrou net jy is reg, dis okay om met die skape te spot! ek bid dat jy gou sal agterkom, jou astrandheid is dodelik dom… vir die vyand is jy niks meer as die blaas op n melaats-besmette tong!
jesus se hys lief vir ons, ja jesus praat ook met jou! jy wat wil hoor, jy wat wil sien, wil toets wat die bybel behou. so nou daar op jou eie tyd en daar waar niemand kan sien, nooi ek jou om jou vader, jesus ons here te dien
en die wereld is koud vol geweld, dis lelik dis krag en dis geld
maar as jy soek dan sal jy vind, die woord beskerm sy kind
die krag is in jou hande, jy het nog tyd… die krag is in jou hande neem die regte besluit. x 4
en die wereld is koud vol geweld, dis lelik dis krag en dis geld
maar as jy soek dan sal jy vind, die woord beskerm sy kind
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu golin › lirik lagu moja diuna – golin
- kumpulan lirik lagu the mangroves › lirik lagu pig city – the mangroves
- kumpulan lirik lagu stephanie rezendes › lirik lagu if these walls could talk – stephanie rezendes
- kumpulan lirik lagu future clouds and radar › lirik lagu hurricane judy – future clouds and radar
- kumpulan lirik lagu vick lejet › lirik lagu stay – vick lejet
- kumpulan lirik lagu azure prog rock › lirik lagu ameotoko ii – cloudburst – azure (prog rock)
- kumpulan lirik lagu tommy torres › lirik lagu demasiado amor – tommy torres
- kumpulan lirik lagu earl sweatshirt › lirik lagu hollywood bowl [unreleased] – earl sweatshirt
- kumpulan lirik lagu mike godwin › lirik lagu the oligarch variety hour – mike godwin
- kumpulan lirik lagu manu piro › lirik lagu volver a intentarlo – manu piró