lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die eenvoud in – moses metro man

Loading...

my woorde raak al minder
die goeie kom met tyd
eenvoud is die antwoord
dis jou asem wat my dryf
my sinne is beroof
ek’t dadelik afgeval

met jou gesig in die agtergrond
is alles nou vreemd en net meer dof
ek het myself so uitgestort
oor ons twee en groot word
jy is al wat oorbly
die waarheid in my lyf
die beeld raak al dowwer
soos die waarheid verder dryf
my sinne is beroof
ek’t dadelik afgeval

jy bly in die agtergrond
jy is al wat oorbly
die waarheid in my lyf
my sinne is beroof
ek’t dadelik afgeval…
met jou gesig in die agtergrond
is alles nou vreemd en net meer dof
ek het myself so uitgestort
oor ons twee en groot word
jy bly in die agtergrond

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...