lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu eindeloos – nádine (south african)

Loading...

jy neem my in jou arms
ek druk my saggies teen jou vas
jy laat my lewe
jy laat my swewe
weet jy’s altyd daar vir my
vir liefde was ek blind
ek het nooit ged*nk ek sal jou vind
die liefde het ’n doel
nou weet ek hoe dit voel
ons is vir mekaar bedoel
eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
maar nou is jy hier by my
eindeloos
het ek gesoek na jou
jy lê in al my woorde
leef in al my drome
en eindlik is jy hier

ek d*nk nie meer aan môre
want jy dra al my sorge
wat in jou woorde lê
is wat my hart wil hê
die wêreld draai om ons alleen
‘n lewens avontuur
elke dag, elke uur
ons word tesame een
leef nooit meer alleen
want ons is vir mekaar geleen

eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
maar nou is jy hier by my
eindeloos
het ek gesoek na jou
jy lê in al my woorde
leef in al my drome
en eindelik is jy hier
eindeloos het ek gesoek
oe eindeloos
eindeloos

eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
en eindlik is jy hier
eindeloos

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...