lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu soen-my glimlag – nádine (south african)

Loading...

soen*my glimlag lyrics
jy maak my mal met daai soen*my glimlag

dit wat verby is was nodig
dit het my gebring van veraf tot hier by jou
ek het baie verloor, maar ek soek niks meer as jy
ek het die antwoord vir my vrae in jou gekry

daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen*my glimlag

trane hoef jy nooit weer te huil
by jou is my lewe vir altyd tot die einde toe
ek het baie vеrloor, maar ek soek niks meer as jy
ek het diе sonskyn vir my nag in jou gekry

daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen my glimlag

jy’s altyd daar as ek omkyk
my drome saam jou word nou waar

daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen my glimlag
met daai soen my glimlag

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...