
ek huil in die reën - patricia lewis lyrics
Loading...
ek kan jou nooit vergeet nie
jou voetstap bly my by
en waar ek okal rond swerf
bly ek wonder waar is jy
ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen
jy was die vuur die vlamme
die hartklop binne my
maar nou is alles anders
want ons winter is verby
ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen
altyd alleen
Random Song Lyrics :
- goldmine - t'swan lyrics
- boulevardier - dr. colpa lyrics
- juste hier (remix) - joe lucazz lyrics
- for the murdered and the missing - the afro-métis nation lyrics
- stranger things - bnd (rapper) lyrics
- rose gold - fbf k.o lyrics
- kiki - catz 'n dogz lyrics
- rockstar - djeffi jack lyrics
- still grind'n - dom kennedy lyrics
- rockstars sterben jung - pocky red & 52blue lyrics