lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek huil in die reën – patricia lewis

Loading...

ek kan jou nooit vergeet nie
jou voetstap bly my by
en waar ek okal rond swerf
bly ek wonder waar is jy

ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen

jy was die vuur die vlamme
die hartklop binne my
maar nou is alles anders
want ons winter is verby

ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen

altyd alleen

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...