lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek wil dankie sê – patricia lewis

Loading...

ek wil dankie sê
baie dankie sê vir jou liefde, jou steun deur die jare
vir geluk en vir soveel mooi dae
vir die ure wat ons twee kan deel

ek wil dankie sê
baie dankie sê, daar’s ’n lied in my hart want ek lewe
jy vul elke mooi dag net met vreugde
jy bring soveel geluk in my hart

ek wil dankie sê
baie dankie sê vir jou liefde, jou steun deur die jare
vir geluk en vir soveel mooi dae
vir die ure wat ons twee kan deel

wanneer ek aan jou d-nk kan ek nie anders as om te glimlag nie
want jy weet hoe om die lewe te geniet en hoe om ‘n mens werklik gelukkig te maak

ek wil dankie sê
baie dankie sê vir jou liefde, jou steun deur die jare
vir geluk en vir soveel mooi dae
vir die ure wat ons twee kan deel

vir die ure wat ons twee kan deel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...