lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu wie sou jou kon liefhê? – patricia lewis

Loading...

daar is iemand wat in my plek wil staan
wat my graag uit jou gedagtes wil haal
wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

oh ek weet jy is soms bang en verward
ek sal altyd wag tyd is geduldig
wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

ek sal terug staan as jy iets wil doen
en jou altyd net die beste g’n
want ek weet diep in jou hart is daar ‘n vlam wat brand
ek weet jy’s lief vir my

al d-nk mense dit is klaar en verby
weet ek daar is iets wat altyd sal bly
wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

ek sal terug staan as jy iets wil doen
en jou altyd net die beste g’n
want ek weet diep in jou hart is daar ‘n vlam wat brand
ek weet jy’s lief vir my

oh ek weet jy is soms bang en verward
ek sal altyd wag tyd is geduldig
wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

wie sou jou kon liefhê?
wie sou jou kon liefhê soos ek?

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...