lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu here help my nasie – quin_za

Loading...

chorus :
wat kan ek sê, dit verbaas ‘n man nie
alles raak erg ek weet nie waantoe my nasie gaan nie
brasse wat sterf oor ’n nommer
daars geen life regard nie
ons is goed in afbreek en doodmaak ons staan nie saam nie

here help my nase
here help my nasie
here help my nasie
here help my nasie

verse 1:
saam gespeel toe hulle klein was
nou word hy geforce om sy bra te sit in ‘n lykswa
sy ma was sy ma
maar hy’s geblind deur die nommer soe*
nou sal hy moet uitstaan
but ek kyk nie neerie
ek’s net in my gevoelens in
ons land word regeer deur comedians
wat in stoele sit
laaste dae wag aankom
bly geheg aan my bybel
kry nie gelyke kanse
omdat ek bruiner as hy is
klomp slang in die omtes
community is venomous
ons rape ons vrou mense deesdae asof dit fashion is, wanneer kom ons in opstand
ons kan nie buite loepie
gangster beperk ons vryheid
nou lewe os soes slawe
toe gekap in cages
bridge:
vader sit jou hand boe oor my
ek raak bang as ek d*nk aan die wat gegaan het voor tyd
dalk was it jou plan of dalk net hulle mistake
of dalk wassit ‘n lyn van*
verkeerde plek, verkeerde tyd

chorus :
wat kan ek sê, dit verbaas ‘n man nie
alles raak erg ek weet nie waantoe my nasie gaan nie
brasse wat sterf oor ‘n nommer
daars geen life regard nie
ons is goed in afbreek en doodmaak ons staan nie saam nie

here help my nase
here help my nasie
here help my nasie

verse 2

altyd rassisme lig gevat tot ekkit self ervaarit
en nou kanek getuig daai’s ‘n kak ervaring
want in daai moment en toe voelit ek is minderwaardig
charles darwin se teorie wat die kak gestart it
ayy, ek wiet jy mis toe jy nog klein was
ons kon ure voor die tv sit, maar deesdae gaan die lewe net oor biere drink
daai kind is mooi, maar haar maniere stink
rappers sien rooi, want die king is trug
my hart bloei vir suid afrika, imagine wat kan happen as ons net bymekaar moet staan
but instead doen ons alles wrong
as mandela die moet sien, ek sweer hy draai in sy graf in om
bridge
asos saam staan, kan ons saam styg
is die net ‘n rowwe patch of is die here naby
wat kan ek sê, wat kan ek sê
mmmmmm, mmmmm, mmm,mmm,mmmmhhhh

chorus :
wat kan ek sê, dit verbaas ‘n man nie
alles raak erg ek weet nie waantoe my nasie gaan nie
brasse wat sterf oor ’n nommer
daars geen life regard nie
ons is goed in afbreek en doodmaak ons staan nie saam nie

here help my nase
here help my nasie
here help my nasie
here help my nasie

outro

wat kan ek sê, dit verbaas ’n man nie
alles raak erg ek weet nie waantoe my nasie gaan nie
brasse wat sterf oor ‘n nommer
daars geen life regard nie
ons is goed in afbreek, en doodmaak ons staan nie saam nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...