lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sal jy? – refentse

Loading...

ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
dit word 15 jaar einde julie maand en soebat tot my diepste vir my eerste kaans, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietjiе d*nk aan my? boetie staan al bakhand langs die hawе muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie d*nk aan my
sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie d*nk aan my?
sal jy ook in jou donkernag, in jou stellenbosch, ook n bietjie d*nk aan my?
ag toe se my meneer wanneer die freedom kom, en of ek ook genoeg is vir n deel van hom en meneer, jy sien dis hierdie pyn, dit maak my bitter seer. ek bid hard in die oggend vir die een wat wag en ek lees selfs my groot boek in die donker nag, sal jy ook n bietjie d*nk aan my
mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietjie d*nk aan my? boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie d*nk aan my
sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie d*nk aan my?
sal jy ook in jou donkernag, in jou stellenbosch, sal jy, ook n bietjie d*nk aan my?
lewe leef jy kronkel in jou rykdom en roem. jou oester en kreef, en ek koue en ek koue tot die kern van my been, maar ek glo vas dat god my ook sal seen
sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie d*nk aan my?
sal jy ook in jou donkernag, in jou stellenbosch, sal jy, ook n bietjie d*nk aan my?
my boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie d*nk aan my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...