lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spontaan – riaan benadé

Loading...

spontaan lyrics
vanaand kan ek nie slaap nie
daar′s te veel wat my wakker hou
nie ged*nk ek’s alleen nie
d*nk ons sou ‘n toekoms bou en
ek weet nie of jy probeer nie
maar alles brand om my en jou
en jou laaie onder ons waaier
bly leeg

en ek wou jou hou jou hou
maar ek kan verstaan
hoekom alles spontaan aan die brand slaan
om ons te hou
maar niks staan ‘n kans
in die vuur tussen my en jou

ons wil nie weer hierdeur nie
daar’s te veel
ja te veel wat ons wakker hou
want alles was nie as nie
so hoe’s ons hier waar ons niks vashou
en ek weet nie of jy probeer niе
maar alles brand om my en jou
en jou laaie ondеr ons waaier
bly leeg
en ek wou jou hou jou hou
maar ek kan verstaan
hoekom alles spontaan aan die brand slaan
om ons te hou
maar niks staan ′n kans
in die vuur tussen my en jou
jou hou
ja ek kan verstaan
hoekom alles spontaan aan die brand slaan
om ons te hou
maar niks staan ‘n kans
in die vuur tussen my en jou

en ek weet nie of jy probeer nie
maar alles brand om my en jou
en jou laaie onder ons waaier
bly leeg

ek wou jou hou jou hou
en ek kan verstaan
hoekom alles spontaan aan die brand slaan
om ons te hou
maar niks staan ′n kans
in die vuur tussen my en jou
jou hou
ja ek kan verstaan
hoekom alles spontaan aan die brand slaan
om ons te hou
want niks staan ‘n kans
in die vuur tussen my en jou

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...