lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu as jy dit bedoel – riana nel

Loading...

hier staan ons op ‘n sondag en ek onthou soos gister
ek sien nou nog jou glimlag en alles wat my hart voor anker
maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
sê my dis nie wat ek d*nk
my gedagtes verdrink, jy’s te stil

sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ‘n gevoel
soos die aarde wat smag na die reën
sê my ek bly die enigste een

sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoеl
ek wil weet wat jy voel
ek wil weet wat jy voel

hier staan ons jarе later, verdwaal in jou oë soos gister
ek kan sien jy kom dit agter
jy sien al my vrae verminder
maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo

sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ‘n gevoel
soos die aarde wat smag na die reën
sê my ek bly die enigste een
sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
ek wil weet wat jy voel
ek wil weet wat jy voel

sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel
en soos die aarde wat smag na die reën
sê my ek bly die enigste een

sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
ek wil weet wat jy voel
ek wil weet wat jy voel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...