lirik lagu hoe kan ‘n man – riana nel
die winter het tussen ons kom lê
bring ons nader aan wat ons vanaand wil hê
maar wat jy nie nou kan sê
kan ek aanvoel in die stilte
jou krag het my nog altyd hoop gegee
maar selfs jy bloei nes elke ander man
en wat jy nie self kon doen
moes jy oorgee aan ‘n ander
daar is hoop vir wanneer ons twyfel
‘n belofte wat ons in kan glo
maar hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy daardie woorde nooit al gehoor het
en hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy nooit daardie woorde ooit al gehoor het
so ek sê dit oor en oor tot jy my hoor
waarheid het met elkeen al gepraat
maar dis anders as om dit te kan ervaar
en as jy my hart kan hoor
want ek fluister in die stilte
liefde is ‘n woord wat moeilik sê
en ‘n berg wat soms hier tussen ons kom lê
as jou hand in myne is
klop my hart met ‘n gemoedsrus
daar is hoop vir wanneer ons twyfel
‘n belofte wat ons in kan glo
maar hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy daardie woorde nooit al gehoor het
en hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy nooit daardie woorde ooit al gehoor het
so ek sê dit oor en oor tot jy my hoor
ek’t ‘n leeftyd gewag om te sien hoe genade genees
en as ons dan uit liefde gered is wat keer ons vanaand
so hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy daardie woorde nooit al gehoor het
en hoe kan ‘n man sê hy’t jou lief
as hy nooit daardie woorde ooit al gehoor het
so ek sê dit oor en oor tot jy my hoor
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu hands › lirik lagu drown – hands
- kumpulan lirik lagu creed fisher › lirik lagu rock & roll man – creed fisher
- kumpulan lirik lagu nadjee › lirik lagu tester – nadjee
- kumpulan lirik lagu 3ds producer › lirik lagu #glass ** – 3ds (producer)
- kumpulan lirik lagu alex dcastro › lirik lagu solo – alex d’castro
- kumpulan lirik lagu tecanela › lirik lagu migas – técanela
- kumpulan lirik lagu knak › lirik lagu divertido – knak
- kumpulan lirik lagu suave sounds › lirik lagu forgive me love – suave sounds
- kumpulan lirik lagu city state › lirik lagu stasis – city state
- kumpulan lirik lagu deacon blue › lirik lagu win – deacon blue