lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jy sal weet – riana nel

Loading...

ek het ook al vrae gevra
oor die dinge van die hart
hoe sal ”n mens dan ooit kan weet
of dit ‘n kans is wat jy moet vat

en sommer gesê hierdie tyd sal leer
en dalk net op ‘n dag
jou sommer gesê hierdie hart weet
wat die hart voor wag

jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
daar’s nie ‘n twyfel in jou hart
jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
jy hoef nie ooit te wonder
hoe dit voel
jy sal weet

ek het ook al dae gehad
wat ek eerder nie oor praat
ek het ook my wens probeer
om nie alleenig
oud te raak
en sommer gesê hierdie tyd sal leer
en dalk net op ‘n dag
jou sommer gesê hierdie hart weet
wat die hart voor wag

jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
daar’s nie ‘n twyfel in jou hart
jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
jy hoef nie ooit te wonder
hoe dit voel
jy sal weet
jy sal weet

moenie moed opgee
hou net aan vertrou
jou oomblik sal kom
al is dit dalk nie nou

jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
daar’s nie ‘n twyfel in jou hart
jy sal weet
as die liefde kom
en hy sê hy’s joune
jy hoef nie ooit te wonder
hoe dit voel
jy sal weet
jy sal weet

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...