lirik lagu pretoria hart – ricus nel
[vers 1]
my snor en my baard is goed geolie
my hoed en my vellies dis die storie
ja ja my bra
kom ons stop op die b*veld vir ‘n dop en ‘n tjop
en ons slaan die skottel braai op
ja ja my bra
[koor]
ja ek voel hom daar op loftus klop
as daai fluitjie blaas en die game af skop
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
ja ek voel hom daar in die wyveld ook
my jakaranda girl en haar skoffel rok
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
[vers 2]
vure brand horings op my kop ou maat
kom ons steek maar nog ‘n doppie
ja ja my bra
ons leef, soos konings in die noorde
en ons, ons trap nie diep se spore
ja ja my bra
[koor]
ja ek voel hom daar op loftus klop
as daai fluitjie blaas en die game af skop
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
ja ek voel hom daar in die wyveld ook
my jakaranda girl en haar skoffel rok
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
[vers 3]
my pretoria hart
[?] hatfield, garsfontein
linwood, wilgers, eldoraigne
mooikloof, sunnyside, magalieskruin
jy kan jy kan jukskei, is waar jy wil bly
[koor]
ja ek voel hom daar op loftus klop
as daai fluitjie blaas en die game af skop
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
ja ek voel hom daar in die wyveld ook
my jakaranda girl en haar skoffel rok
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
dan voel ek, voel ek, voel ek my pretoria hart
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu brand new legs › lirik lagu it’s worth it this time (isn’t it?) – brand new legs
- kumpulan lirik lagu lovedrop › lirik lagu we got no friends – lovedrop
- kumpulan lirik lagu melo › lirik lagu väärää valuuttaa* – melo
- kumpulan lirik lagu chima ede › lirik lagu 11von10 – chima ede
- kumpulan lirik lagu rx papi › lirik lagu wat da hell – rx papi
- kumpulan lirik lagu arik sinai אריק סיני › lirik lagu tzover besheket – צובר בשקט – arik sinai – אריק סיני
- kumpulan lirik lagu а3надцатый a13real › lirik lagu аминь (amen) – а3надцатый (a13real)
- kumpulan lirik lagu baby cocaine › lirik lagu pretty girl problems – baby cocaine
- kumpulan lirik lagu 矢野顕子 akiko yano › lirik lagu yashi no mi – 矢野顕子 (akiko yano)
- kumpulan lirik lagu permsky kray › lirik lagu dear nights : всечтопоможетзаснуть – permsky kray