lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dans – robbie wessels

Loading...

ons almal weet die wet sê ons moet nie te vinnig ry nie
ons moet luister na ons leiers en ons moet nie met hulle stry nie
ons almal weet die wet sê ons moet nie iemand slaan nie
en ons moenie steel nie

maar wat sê die wet as ek en jy vanaand wil dans?
dalk sê die wet dis vanaand ons laaste kans

so dans sit jou hande op die knieë dans
met jou hande op die steune dans
moenie worry wiе vir jou kyk nie
dans steek jou hande in die lug in dans
swaai jou hеupe in die rondte dans
moenie worry as dit simpel lyk nie

so ontmoet ek op die dansvloer vir appel en vir ou jo black
hulle lyk heel styf ek sê hierdie is ‘n losdans plek
jo begin stadig met ‘n two*step rock ‘n roll
en appel begin rustig met ‘n moonwalk vooroorrol

uit die kaap bel ‘n ou hy sê hy staan op tafelberg
hy sê hy’t jeukerige heupe en die mense kan maar terg
daar’s ‘n tyd om te dans en hy sê daai tyd is nou
hy’s ons land se nommer een hy’s die losheup emo

hy dans met sy hande op die knieë dans
met sy hande op die steune dans
moenie worry wie vir jou kyk nie

dans steek jou hande in die lug in dans
swaai jou heupe in die rondte dans
moenie worry as dit simpel lyk nie

in die hart van natal lyk ‘n ou vir my heel bedroef
hy sê hy’t niks om te doen nie en die visvang is maar poef
ek sê luister my vlerk daar’s ‘n plek waar jy moet wees
gaan na margate se strand en dan wys jy vir die mense gees
hy dans met sy hande op die knieë dans
met sy hande op die steune dans
moenie worry wie vir jou kyk nie

dans steek jou hande in die lug in dans
swaai jou heupe in die rondte dans
moenie worry as dit simpel lyk nie

nou’s ons almal lekker los kom ons kyk nou of die land kan dans
sit jou hande op jou knieë dis dalk jou laaste kans
al is jy oud al is jy jonk al is jy bruin al is jy rooi
sit jou hande op die steune en begin jou lyf te gooi

so dans sit jou hande op die knieë dans
met jou hande op die steune dans
moenie worry wie vir jou kyk nie

dans steek jou hande in die lug in dans
swaai jou heupe in die rondte dans
moenie worry as dit simpel lyk nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...