lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jy is nie alleen – ruan josh

Loading...

jy is nie alleen lyrics
tyd staan nie stil vir ons nie
niks kan vir ewig hou nie
nooit sal ek vergeet die tye wat ons saam gehad het
in ‘n oomblik gaan dit gou verby
ek wens ons kon nog ‘n rukkie jonger bly, maar
jy het nou jou eie pad en ek het myne

ons voel dieselfde, d*nk dieselfde
ons harte is altyd een

as jy ooit na my vra
ek is hier vir jou
om te gee, elke tree
wat jy nodig het om jou vas te hou
ek sal altyd help dra
jy is nie alleen
deur die wind, deur die reën
is ek hier vir jou
as jy ooit na my sou vra

ek vang vir jou die son se strale
gooi dit na jou hart se trane
dis ‘n bitterpil om te sluk
maar ek wens jou net geluk
daar’s niemand wat my verstaan soos jy nie
niemand weet waar om my hart te kry nie
met iemand wat my so diep uit my maag kan laat lag
ons voel dieselfde, d*nk dieselfde
ons hart is altyd een

as jy ooit na my vra
ek is hier vir jou
om te gee, elke tree
wat jy nodig het om jou vas te hou
ek sal altyd help dra
jy is nie alleen
deur die wind, deur die reën
is ek hier vir jou

hier vir jou

al dwaal jy in die duister ken ek jou stem as jy roep na my
en as jy saggies luister die eggo van my hart sal weet waar om jou te kry

as jy ooit na my vra
ek is hier vir jou
om te gee, elke tree
wat jy nodig het om jou vas te hou
ek sal altyd help dra
jy is nie alleen
deur die wind, deur die reën
is ek hier vir jou
as jy ooit na my sou vra

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...