lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu maan en sterre – ruan josh

Loading...

maan en sterre lyrics
wil ‘n gedagte met jou deel
wil jou iets vertel
wil hê jy moet jouself verbeel
en die dae aftel
oee wil jou iets kom vra

jy het die mooiste twee bruin oë
waarin ek verdwaal
ek’t net myself om te bly glo
ek het vir jou geval
oee wil ons toekoms gaan haal

want ek

sal die maan en die sterre net vir jou gaan haal
en die prys betaal vir ons liefde
deur die storms loop om net aan jou te raak
ek wil jou myne maak vir altyd
ek sal dit doen vir jou
ooh net vir jou
ek sal dit doеn vir jou
ooh net vir jou

sien ‘n meisiе voor my staan
met ‘n mooi glimlag
maak nie saak waarheen jy gaan
ek sal vir jou bly wag
ooh sal vir altyd bly wag
want ek

sal die maan en die sterre net vir jou gaan haal
en die prys betaal vir ons liefde
deur die storms loop om net aan jou te raak
ek wil jou myne maak vir altyd
ek sal dit doen vir jou
ooh net vir jou
ek sal dit doen vir jou
ooh net vir jou

want ek
sal die maan en die sterre net vir jou gaan haal
en die prys betaal vir ons liefde
deur die storms loop om net aan jou te raak (jou te raak)
ek wil jou myne maak (jou myne maak)
vir altyd
ek sal dit doen vir jou (vir jou)
oooh net vir jou (vir jou)
ek sal dit doen vir jou (vir jou)
ooh net vir jou
sal dit vir jou (vir jou)
ooh net vir jou (vir jou)
sal dit doen vir jou (vir jou)
ooh net vir jou

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...