lirik lagu as jy dink jy weet – ruhan du toit
as jy d*nk jy weet lyrics
jy glo in vader kersfees
en jy wag na die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke*geluid
toe vind jy uit
jy glo en jy vergewe
in jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan’s dit verby
toe kry jy my
so as jy d*nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d*nk weer
as jy d*nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d*nk jy weet
jy d*nk ek sien nie raak nie
hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
weet net jy is als vir my
so as jy d*nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d*nk weer
as jy d*nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, jy’s verkeerd
as jy d*nk jy weet
as jy d*nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
jy glo daar is ‘n hemel
waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek ‘n engel in jou oë
nou glo ek ook
so as jy d*nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d*nk weer
as jy d*nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d*nk jy weet
as jy d*nk jy weet
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu weimar › lirik lagu von wölfen & ratten – weimar
- kumpulan lirik lagu the dramatics › lirik lagu that’s my favorite song – the dramatics
- kumpulan lirik lagu millyann › lirik lagu save a life – millyann
- kumpulan lirik lagu david oke a g s › lirik lagu the good shepherd – david oke a.g.s
- kumpulan lirik lagu horace green › lirik lagu sem heróis, sem medalhas e sem futuro – horace green
- kumpulan lirik lagu francis jacob › lirik lagu green eyes – francis jacob
- kumpulan lirik lagu peat thizzy › lirik lagu midvinter – peat & thizzy
- kumpulan lirik lagu rokkout jay › lirik lagu xo (love hurts!) – rokkout jay
- kumpulan lirik lagu reset and tito › lirik lagu el delirio – reset and tito
- kumpulan lirik lagu metyou › lirik lagu lítat – metyou