lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kinders van die wind – ruhan du toit

Loading...

kinders van die wind lyrics
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank*vergane skepe in
die kelders van die see

die woorde is vergete
en tog, die deuntjie draal
soos vaag*bekende grepies in
‘n baie ou verhaal

van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind

gesigtе, drome, name
is deur diе wind verwaai
en waarheen daardie woorde is
sou net ‘n kind kon raai

van swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...