lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sy is vuur – ruhan du toit

Loading...

sy is vuur lyrics
sy is die vuur
wat hier in my brand
ek bly soek na beter skuiling
teen die vlamme in haar vanaand
sy is die weerlig
wat hier teen my slaan
sy laat die hare in my nek bly rys
en verlam my as sy gaan
en ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan
en te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man

sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
sy moedig my aan
sy laat my staan
as sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
sy is gestuur
sy is vuur

sy ken my sterkpunt
sy ken my seer
sy’s diе een wat altyd sê
ons kan altyd weer probeer
sy is ‘n anker
wat my heel kan maak
wat ook al slaan die donderweer
sou еk selfs daaraan wou raak
en ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan
en te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man
sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
sy moedig my aan
sy laat my staan
as sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
sy is gestuur
sy is vuur

dis as die weerlig slaan
en jy dit nie verstaan
hoe ‘n vrou ‘n man se hart se klop ‘n slag sal laat oorstaan
dis as die tyd stilstaan
en soos die res ook gaan
wat ‘n man se harte dat hy herken sy is sy oorgaan

sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
sy moedig my aan
sy laat my staan
as sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
sy is gestuur
sy is vuur

sy is gestuur
sy is vuur

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...