lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hoek, sinker & lyn – ryno velvet

Loading...

ag sê tog weer in detail die keer
hoe jy jouself beseer het?
die donker kant was so interesant
dat jy jouself bekeer het

die onvermydelike pyn wat jy
oor jouself moes deursit
hoe jy leer en die ander keer
wat ook met jou gebeur het

die brannewyn, hoek, sinker en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gebrand
en nou wil jy verkleur hier

die brannewyn, hoek, sinkеr en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gеbrand
en nou wil jy verkleur hier

ag verduidelik weer hoe dit als gebeur
en situasies plaas vind?
dis nooit jou skuld en jou geduld
wat ons moet deursit

wat jy nie weet is dat ek nooit vergeet
jou storie bly dieselfde
verduidelik weer o ek weet dis seer
hoe dit mos als gebeur het
die brannewyn, hoek, sinker en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gebrand
en nou wil jy verkleur hier

die brannewyn, hoek, sinker en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gebrand
en nou wil jy verkleur hier

ag sê tog weer in detail die keer
hoe jy jouself beseer het?
die donker kant was so interesant
dat jy jouself bekeer het

die onvermydelike pyn wat jy
oor jouself moes deursit
hoe jy leer en die ander keer
o met jou gebeur het

die brannewyn, hoek, sinker en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gebrand
en nou wil jy verkleur hier

die brannewyn, hoek, sinker en lyn
jy gaan brand vir al jou sondes
jou donker kant is swart gebrand
en nou wil jy verkleur hier

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...