lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu onskuldig – ryno velvet

Loading...

bedreig jou met die ritme wat my voete het
die sogenaamde invloed van jou donker vuil silhoeët
bedreiging vir die antwoord glo toe net verveeld
jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel

ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim, en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim en

tyding in die stad is ons is nou getroud
‘n trou ring in die hand is nou en net teveel vir jou
beskrywing uit die trand van wat ons graag wil deel
jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel

ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim
ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim

en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim
en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim en

bedreig jou met die ritme wat my voete het
sogenaamde invloed van jou donker vuil silhoeët
bedreig vir die antwoord nou glo toe verveeld
jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel
ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim
en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim

ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim
en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
pasop vir die gat wat jy uit klim en

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...