lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu haai casanova – shine 4

Loading...

okay hier’s die ding dis wat gebeur
jy sien vier hot girls het my hart gebreek
maandag gaan fliek met marlese by die mall
dinsdag het ek en jill gejol
vir liesl gevry by die sokkiejol
maar op woensdagaand was dit reeds te laat
want ek en dezi het ‘n date gehad
nou’t die vier hot girls met mekaar gepraat
my gebel en my vertel hulle is lekker kwaad
hey snotkop!!
wat moes ek maak

haai casanova waar is sy dan nou
sy wat jou nooit sou laat staan
ek het jou gewaarsku jy was pure man
haai casanova sien ek dalk ‘n traan

haai casanova hoe lyk dit vir my
jy het jou sjarme verloor
jou breë skouers hang nou jou oë is vaal
haai casanova wat is van jou oor

lala lala lalala * so wat doen ‘n ou as hy moet kies
lalala lala lalala * tussen vier hot girls se lyfies
lala lala lalala * gaan vra jou ma en pa vir raad
lalala lala lalala * want vier hot girls is kattekwaad
haai casanova jy het my verras
ek het meer van jou verwag
waar is jou gewete jou praatjies was leeg
haai casanova dis ek wat nou lag

haai casanova ek het jou gesê
dat ek jou val kon voorsien
jy wou my nie glo nie nou is dit te laat
haai casanova jy het dit verdien

lala lala lalala * so wat doen ‘n ou as hy moet kies
lalala lala lalala * tussen vier hot girls se lyfies
lala lala lalala * gaan vra jou ma en pa vir raad
lalala lala lalala * want vier hot girls is kattekwaad

haai casanova nou is jy alleen
nou sien jy self jou kans is verspeel

hey wat moes ek doen
die girls is lekker nes soet pampoen
vier om van te kies en hulle is almal mooi
toe vat ek ‘n kans om hulle uit te nooi
vier hot girls mal in my kop
so laat ek dit hoor sê snotkop
give me a break om in die bondel te vry
noem my casanova… hey!
lala lala lalala * so wat doen ‘n ou as hy moet kies
lalala lala lalala * tussen vier hot girls se lyfies
lala lala lalala * gaan vra jou ma en pa vir raad
lalala lala lalala * want vier hot girls is kattekwaad

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...