lirik lagu ietsie binne my – shine 4
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d*nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d*nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
ietsie binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsie binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my sien jou en ek gly*y
ietsie binne jou gaan my nog verlei*y
ietsiе binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsiе binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my wil jou stukkend vry*y
ietsie binne jou stem tog saam met my*y
oh as ek aan jou d*nk die gedagte rimpel deur my lyf
baby oh jy, jy’s die cuteste ou en jou glimlag is die rede waarom ek van jou hou
en daar’s een ding wat ek wil vra luister na my en hou op staar
wat moet ek doen om jou te wys hoe ek voel
jy is die ou wat ek wil hê en dis al wat ek wil sê
verstaan jy my en weet jy wat ek bedoel
ietsie binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsie binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my sien jou en ek gly*y
ietsie binne jou gaan my nog verlei*y
ietsie binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsie binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my wil jou stukkend vry*y
ietsie binne jou stem tog saam met my*y
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d*nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d*nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
ek, jy, ons is vir mekaar bedoel
weet jy wat is dit wat jy vir my voel
ek wil hê jy moet vir my sê
jy moet sê ek is jou lady
ek moes weet toe ek jou sien sweet
ek moes weet ek is jou baby
ek wil hê jy moet vir my sê
jy moet sê ek is jou lady
ek moes weet toe ek jou sien sweet
ek moes weet ek is jou baby
ietsie binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsie binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my sien jou en ek gly*y
ietsie binne jou gaan my nog verlei*y
ietsie binne my sê ek gaan jou kry*y
ietsie binne jou hou so baie van my*y
ietsie binne my wil jou stukkend vry*y
ietsie binne jou stem tog saam met my*y
ohh…
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu trevis t › lirik lagu robin hood – trevis t.
- kumpulan lirik lagu le1f › lirik lagu hibiscus – le1f
- kumpulan lirik lagu adamite › lirik lagu lost in the crowd – adamite
- kumpulan lirik lagu taking back sunday › lirik lagu sink into me [live from bamboozle] – taking back sunday
- kumpulan lirik lagu alexslander › lirik lagu who goes there? – (alex)slander
- kumpulan lirik lagu damon albarn › lirik lagu monkey bee – damon albarn
- kumpulan lirik lagu amparanoia › lirik lagu dolor, dolor – amparanoia
- kumpulan lirik lagu herbal t › lirik lagu john webster at the chicken shack – herbal t
- kumpulan lirik lagu joey bada › lirik lagu home – joey bada$
- kumpulan lirik lagu courtesy › lirik lagu sorry – courtesy