lirik lagu alles gaan okay wees – snotkop
[vers 1]
maybe as ek jou mind kan change
maybe is jy weer lief vir my
maybe as jy my whatsapp kry
maar ek scheme jy’t dalk ma net ‘n slegte sein
somtyds wil my kar nie start
somtyds is my rent te laat
somtyds decline die bank my kaart
maar ek scheme dis dalk ma net ‘n slegte jaar
[pre*koor]
my pa’t gesê: “life’s tough”
ons almal stap ‘n pad, jy sal maar net die punches moet vat
[koor]
alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
alles gaan okay wees
as die lewe jou ‘n p.k gee, staan op gooi dop en try maar weer
want alles, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
alles gaan okay wees
[vers 2]
nou’s daar manne wat my plaas wil gaps
my vrou is weg saam met ‘n engels man
van bottel wyn na goedkoop papsak
dog ek’s okay maar daar’s ‘n brief van sars af
my ouers d*nk ek’s in my derde jaar
maar ek kon nie ophou vir maryke staar
teveel karaoke by die bar
en nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar
[pre*koor]
my ma’t gesê: “life’s tough”
so stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat
[koor]
alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
alles gaan okay wees
as die lewe jou ‘n p.k gee, staan op gooi dop en try maar weer
want alles, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
alles gaan okay wees
[vers 3]
so lyk my vodacom se sein was okay (okay)
so jy’t elke liewe whatsapp gekry (okay)
ek wag nog vir my lucky day
yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
maryke, heartbreaker
ryk man getrou, het gedog jy was myne
nooit klaar geswot, nous pa platsak
en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
rol met die punches
[pre*koor]
alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
alles gaan okay wees
as die lewe jou ‘n p.k gee (dan klap ons nog ‘n kwv!)
[koor]
want alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
alles gaan okay wees
as die lewe jou ‘n p.k gee, staan op gooi dop en try maar weer
want alles, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
hey jy, alles gaan okay wees
alles gaan okay wees
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu barbara dane › lirik lagu things are so slow – barbara dane
- kumpulan lirik lagu wild fire › lirik lagu fight or flight – wild fire
- kumpulan lirik lagu middle of the road › lirik lagu medicine woman – middle of the road
- kumpulan lirik lagu young thug › lirik lagu been getting racks – young thug
- kumpulan lirik lagu paradox rapper › lirik lagu broken – paradox (rapper)
- kumpulan lirik lagu one path › lirik lagu derrapa – one path
- kumpulan lirik lagu elisabeth das musical › lirik lagu jedem gibt er das seine – elisabeth das musical
- kumpulan lirik lagu jookabox › lirik lagu nice-boy – jookabox
- kumpulan lirik lagu sp deville › lirik lagu tropas – sp deville
- kumpulan lirik lagu das w › lirik lagu du – das w