lirik lagu dropit soos ‘n disprin – snotkop
[vers 1]
wat ruk so?
is dit tant bessie by die koolstoof of oom botha by die graanstoor?
wat ruk so?
is dit tant tok in die hoender hok?
wat ruk so?
is sit ou sakkie in sy bakkie of is dit san in die plaasdam?
wat ruk so?
is dit oom jan wat wil slange va-a-ang?
[pre-koor]
daar is ‘n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
so, staan maar terug, pasop
ek like dit net as hy drop (drop)
(dropit soos ‘n disprin)
(dropit soos ‘n disprin)
[koor]
al die girls van jou wil bad
met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
jy dropit soos ‘n disprin
al die girls van jou wil kam
as jy dit drop soos ‘n lekker ou jan, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
jy dropit soos ‘n disprin
[vers 2]
wat ruk so?
is dit dollie op ‘n trollie, of negang op die kerkbank?
wat ruk so?
is dit gys in die agter huis?
wat ruk so?
is dit de waal in die beeskraal, of doep op die voorstoep?
wat ruk so?
is dit ou daan in sy karavaan?
[pre-koor]
daar is ‘n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
so, staan maar terug, pasop
ek like dit net as hy drop (drop)
(dropit soos ‘n disprin)
(dropit soos ‘n disprin)
(dropit soos ‘n disprin)
[koor]
al die girls van jou wil bad
met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
jy dropit soos ‘n disprin
al die girls van jou wil kam
as jy dit drop soos ‘n lekker ou jan, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
jy dropit soos ‘n disprin (wat ruk so?)
(wat ruk so?)
(wat ruk so?)
(wat ruk so?)
(dropit soos ‘n disprin)
al die girls van jou wil bad
met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
jy dropit soos ‘n disprin
al die girls van jou wil kam
as jy dit drop soos ‘n lekker ou jan, steek uit
en moenie-moenie kom hanna-hanna nie
[outro]
jy dropit soos ‘n disprin
jy dropit soos ‘n disprin
jy dropit soos ‘n disprin
jy dropit soos ‘n disprin
jy dropit soos ‘n disprin
wat ruk so?
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu logic › lirik lagu rick and morty song – logic
- kumpulan lirik lagu mert › lirik lagu asozial – mert
- kumpulan lirik lagu 谷本賢一郎 › lirik lagu なまえ – 谷本賢一郎
- kumpulan lirik lagu corrupt colour › lirik lagu motrin – corrupt colour
- kumpulan lirik lagu kesha › lirik lagu only wanna dance with you (demo) – kesha
- kumpulan lirik lagu pawel izdebski › lirik lagu balon – paweł izdebski
- kumpulan lirik lagu florence the machine › lirik lagu tear out my tongue / ye old hope – florence + the machine
- kumpulan lirik lagu alien weaponry › lirik lagu raupatu – alien weaponry
- kumpulan lirik lagu kesha › lirik lagu emotional – kesha
- kumpulan lirik lagu eddie attar › lirik lagu azizam – eddie attar