lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jeukerig – snotkop

Loading...

[vers 1]
kom laat ek jou ‘n ding vertel dis ‘n blote feit (is feite)
sy kort ‘n lisensie mos of ‘n permit om so te lyk
sy’t ‘n houding wat lyk vir my soos hou jou hande tuis (los uit)

[pre*koor]
maar daai lyf, daai lyf, daai lyf kort ‘n vryf
flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud nie
dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(moeilik vir my)
goeie genugtig, daai lyf is l*stig
goeie genugtig, net soos witblits
goeie genugtig, daai lyf is l*stig
goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig

[koor]
jy maak my jeukerig
jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
ons gaan ‘n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
ons gaan ‘n ding los klits, vry tot die jeuk weg is

[vers 2]
kom laat ek jou ‘n ding vertel, dis ‘n blote feit (is waar)
jy scheme ek wil net vir jou kyk, maar pasop, hier kom moeilikheid
sy’t ‘n kyk aan haar wat lyk vir my soos ja, jy los my uit (vir wat?)

[pre*koor
maar daai lyf, daai lyf, daai lyf gaan ek vryf (watch my)
flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud nie
dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(moelik vir my)
goeie genugtig, daai lyf is l*stig
goeie genugtig, net soos witblits
goeie genugtig, daai lyf is l*stig
goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig

[koor]
jy maak my jeukerig
jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
ons gaan ‘n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
ons gaan ‘n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
jy maak my jeukerig
jy maak my jeukerig
jy maak my jeukerig

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...