lirik lagu proe soos naweek – snotkop
[vers 1]
nooi hom, gooi hom, vanaand gaan ons vas vat tot hulle ons uit jaag
rond loop, oop knoop, die poppe gaan dans bra, nie tyd vir vrae vra
so kap daai eerste een oop
kom laat ons woeker, een vir die boeke
en laat my doppe oorloop
tot ek my hemp verloor, wat proe so?
[koor]
proe vir my soos naweek
proe vir my soos hiert jou lekker ding
proe vir my soos naweek
smaak my al die dubbels het heuning in
proe vir my soos naweek (naweek)
dis mos hoe die naweek proe
proe vir my soos son*steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
tot volgende naweek (volgende naweek)
proe ons dit weer
proe ons dit weer
[vers 2]
gee gas (gee gas), hou vas (hou vas)
vanaand raak ons lastig, magtig dis pragtig
pak uit (pak uit), staan wyd (staan wyd)
die manne is dorstig, die naweek raak morsig
so kap daai eerste een oop
hy raak nou lekker, kom raak gekletter
en laat my doppe oorloop
tot ek my broek verloor, wat proe so?
[koor]
proe vir my soos naweek
proe vir my soos hiert jou lekker ding
proe vir my soos naweek
smaak my al die dubbels het heuning in
proe vir my soos naweek (naweek)
dis mos hoe die naweek proe
proe vir my soos son*steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
tot volgende naweek (volgende naweek)
proe ons dit weer
proe ons dit weer
[vers 3]
die week’t sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10
laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou
wat proe ek hier?
wat proe soos die?
wat proe so mmmm, sappig?
[koor]
proe vir my soos naweek
proe vir my soos hiert jou lekker ding
proe vir my soos naweek
smaak my al die dubbels het heuning in
proe vir my soos naweek (naweek)
dis mos hoe die naweek proe
proe vir my soos son*steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
tot volgende naweek (volgende naweek)
proe ons dit, p*p*proe ons dit weer
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu prkr › lirik lagu medz – prkr
- kumpulan lirik lagu la prohibida › lirik lagu terechkova – la prohibida
- kumpulan lirik lagu loredana errore › lirik lagu se domani sei con me – loredana errore
- kumpulan lirik lagu leo kalyan › lirik lagu daydream – leo kalyan
- kumpulan lirik lagu sensei d › lirik lagu vivificat – sensei d
- kumpulan lirik lagu рома желудь roma zhelud › lirik lagu техноигла (technoneedle) – рома желудь (roma zhelud)
- kumpulan lirik lagu dan reed › lirik lagu long way to go – dan reed
- kumpulan lirik lagu noche de brujas › lirik lagu al sur del mundo – noche de brujas
- kumpulan lirik lagu ninetys story › lirik lagu apo – ninety’s story
- kumpulan lirik lagu brian october › lirik lagu dreams – brian october