lirik lagu ek sien jou met my oë toe – spoegwolf
as ek die trip kan betaal
gaan ons drie maande toer
die doderyk hier loer vir my wel
ek weet wat ek voel
ek weet wat ek voel vir jou
as ek die skip moet gaan haal
sal ek drie*maal dit doen
die mense hier is moeg vir my, wel
wag tot jy sien
sien wat ek kan doen
ek d*nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d*nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
soms as jy
in my arms is word ons
warmer as kole
spoeg die vuur
vonke wat sterre word
sterre sal nog mense word in klei
ons was
toegedraai
om hier te bly
ek d*nk nie ek wil jou verloor nie
ek weet jy d*nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas
ek d*nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d*nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas
dra jou ring en kry ons tas
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu etiene › lirik lagu em oração – etiene
- kumpulan lirik lagu gatinha manhosa › lirik lagu sob a mesma lua – gatinha manhosa
- kumpulan lirik lagu fiddy › lirik lagu a fantastica menina diabetica no castelo malassombrado – fiddy
- kumpulan lirik lagu rodriguinho › lirik lagu já caiu – rodriguinho
- kumpulan lirik lagu anselmo ralph › lirik lagu não há problema – anselmo ralph
- kumpulan lirik lagu mc careca › lirik lagu pronto – mc careca
- kumpulan lirik lagu vanilda guedes › lirik lagu maior – vanilda guedes
- kumpulan lirik lagu victorino silva › lirik lagu o pastor e a ovelha – victorino silva
- kumpulan lirik lagu chino y nacho › lirik lagu dia de sol – chino y nacho
- kumpulan lirik lagu jay jay pistolet › lirik lagu holly – jay jay pistolet